Ons eie Roger Federer! Colin Halgryn, oud-leerling en -onderwyser, het op 70 jarige ouderdom (nee, dis nie 'n tikfout nie - sewentigjarige ouderdom!) sy Protea kleure in tennis verwerf. Hy is in November 2010 deur die George Sportakedemie genomineer vir Nasionale Kleure in Tennis Suid-Afrika se Meestersafdeling.
Baie geluk Colin - dit wil gedoen wees!
No comments:
Post a Comment